INLIGTINGSTOESPRAAK: Moet vreemdelinge gevrees word? Ja en Nee. Ons kinders word elke dag tot vervelens toe gewaarsku om katvoet te loop vir vreemdelinge, Ek kan verstaan dat dit ‘n ouer se grootste vrees is dat hul kind in die kloue van ontvoerders kan beland. Maar volgens my mening het die ander kant van die saak ook meriete. Elke vreemde gesig by wie jy verby loop in die straat, is net ‘n mens soos ek en jy, Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R250,00
R200,00