In ouers se boekies is daar nie plek vir alternatiewe paaie nie. Wanneer groepsdruk sy kop uitsteek, probeer hulle dit onmiddelik in die kiem smoor. Wanneer akademie nie altyd bo-aan jou prioriteitslys staan nie, begin hul kriewelrig raak. En wanneer toekomskeuses nie hul goedkeuring wegdra, nie raak hulle veeleisend. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00