In kinders se droom wêreld staan die oorlosie stil. Die oorlosie jaag jou nie aan om gou te maak nie. Die oorlosie wys nie dat speel tyd verby is nie. En die oorlosie staan stil sodat geen slegte dinge kan gebeur nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00