Humor stabiliseer die lewe wanneer dit uit ritme raak. Humor op die sportveld laat die gemoedere se opvlieënde ritme bedaar. Humor op die verhoog laat die senuwees se onstuimige ritme bedaar. En humor tydens ‘n kopstamp sessie met familielede, herstel die gesin se ritme. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00