Humor kan die wêreld red. Humor het ‘n positiewe uitwerking op mense se gesondheid. Humor versterk verhoudings. En humor het ons positief gehou tydens die Covid pandemie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00