Search

Herhalende patrone is vir kinders irriterend, maar dit leer belangrike lesse (Gr 4-7) (4min+)

Herhalende patrone is vir kinders irriterend, maar dit leer belangrike lesse. Pappegaai werk by die skool is frustrerend, maar die herhalende patroon leer kinders onthou. Om elke dag huistakies te doen maak kinders moedeloos, maar die patroon leer verantwoordelikheid. Die patroon dat ouers instruksies herhaal maak kinders se batterye pap, maar dit leer dissipline. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3223
R 425.00
R 375.00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display