Search

Group

View as Grid List
Sort by

SPAN - ’n Mens moet jou daarvan weerhou om iemand op sy baadjie te takseer (Gr 4-7) (4min+)

SPAN - Ons gaan julle vandag oortuig dat ’n mens jou daarvan moet weerhou om iemand op sy baadjie te takseer. Tieners is arrogant en sal gesag uitdaag omdat hulle hul onsekerheid probeer wegsteek. Grootmense voel onseker omdat hulle nie al die wysheid in pag het nie. En oumense lewe in onsekerheid omdat hulle sukkel om by te bly by ’n veranderde wêreld. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00

SPAN - Net soos Aspoestertjie moet kinders ook leer om aan te pas (Gr 4-7) (4min+)

SPAN - Net soos Aspoestertjie moet kinders ook leer om aan te pas. Ons moet ons gesindheid verander teenoor die mense en die wêreld rondom ons. Ons moet uithouvermoë hê. En ons moet leer om hulp te aanvaar. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00

SPAN - Ouers se ouerskap instink stink (Gr 8-12) (4min+)

SPAN - Dis die ouers se ouerskap INSTINK wat so STINK! Ouers van vandag hou nie tred met tyd nie. Ook nie met die behoeftes van generasie Z nie. Ouers se instink is om ons vrot te druk om te presteer. Ouers probeer instinktief om hulle verlore drome in ons uit te leef. En ouers se instink lei hulle om te preek oor dinge wat hulle self nie toepas nie. Geskik vir graad 8-10. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

SPAN - Ridders op wit perde met swaarde is nie meer nodig nie, want mense ontwikkel hul eie vaardighede om die lewe te trotseer (Gr 8-12) (4min+)

SPAN: Ridders op wit perde met swaarde is nie meer nodig nie, want mense ontwikkel hul eie vaardighede om die lewe te trotseer. {Spreker 1} is van mening dat mense die waag-moed het om hul probleme te oorkom sonder ‘n ridder op ‘n wit perd. {Spreker 2} glo dat mense hul kreatiwiteit inspan in plaas van wag vir ‘n ridder op ‘n wit perd. En {Spreker 3} gaan julle oortuig dat wanneer mense as ‘n span saam werk, daar geen nodigheid vir ridders met wit perde is nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

SPAN (EKSPERIMENTEEL) - Die appel val nie ver van die boom af nie (Gr 4-7) (4min+)

SPAN (EKSPERIMENTEEL) - Die appel val nie ver van die boom af nie. Kinders is na-apers van formaat en doen alles wat ouers doen. Daarom is die appels onder die gesins- boom kenmerkend van hul ouers se gedrag. Jy kry die oogappel-kinders wat net nooit ‘n voet verkeerd sit nie. Die gifappels wat almal verkeerd opvryf. Die goue appels wat met die goue lepel in die mond gebore is. En die toffie-appel kinders wat van die lewe ‘n taai tameletjie maak! Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Volg op Facebook - Follow on Facebook

Filters
Sort
display