Grootmense weet duidelik nie hoe om kinders se ore te spaar nie! Hulle raas as jy ‘n fout maak. Hulle gee die heeltyd opdragte. En hulle bespreek jou met hulle vriende. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00