Grootmense verstaan tieners net so min soos die man op die maan. Op die sportveld verstaan afrigters nie hoekom tieners optree asof reëls na die maan is nie. In die huis dink ouers tieners is met die maan gepla. En tieners se maanskyn-en-rose-verliefdheid is vir grootmense duister. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00