Grootmense se tekens waarsku kinders. Onderwysers se blitsende oë is ‘n teken dat jy moet stop. Afrigters wat hande in die lug gooi is ‘n teken dat jy verbrou. En ouers se hewige frons is ‘n teken dat jy op dun ys beweeg. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00