Grootmense se gunsteling sêding is: spaar my die verskonings! Geen verskoning is goed genoeg vir ‘n kind se luiheid nie. Of vir sy doofheid nie. Of sy swak maniere nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00