Soek

Grootmense sê kinders moet kamma die reels volg, maar hulle doen dit nie (Gr 4-7) (4min+)

Grootmense sê kinders moet kamma die reëls volg, maar hulle doen dit nie. Grootmense vloek soos matrose, maar leer ons kamma dat vuiltaal verkeerd is. Grootmense is lui, maar maak asof ons kamma nooit ‘n vinger lig nie. En grootmense jok, maar maak asof ons kinders kamma die waarheid verdraai. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3646
R250,00
R200,00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Meisies is soos modder tussen ‘n kaalvoet klong se tone (Gr 1-3) (3-3.5min)

Meisies is soos modder tussen ‘n kaalvoet klong se tone. Hul tydverdryf is genoeg om ‘n boerseun se kaalvoete in die modder te laat sink. Hulle kies gewoonlik modes en skoene ver bo modder en kaalvoete. En ‘n seun se kaalvoet-geite is makliker hanteerbaar as ‘n meisie se geite en grille. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00 R150,00

Om te kamp is nie ‘n fees nie, dis ‘n straf (Gr 1-3) (3-3.5min)

Om te kamp is nie ‘n fees nie, dis ‘n straf. Pleks van ‘n lekker snoesige bed, moet kinders op die vloer in ‘n tent slaap. Daar is orals goggas, grillerige goeters en onaardige geluide. En nuuskierige mede-kampers steek hulle neuse in jou sake. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00 R150,00

Seuns is kaalvoet weerligstrale wat meisies irriteer (Gr 1-3) (4min+)

Seuns is kaalvoet weerligstrale wat meisies irriteer. Seuns is rowwe kaalvoet weerligstrale wat meisies se rustige bestaan omvergooi. Seuns kan nie verfynd speel nie en moet altyd in luidrugtige kaalvoet monsters ontaard. Seuns sal kaalvoet enige kompetisie probeer wen om vir meisies ‘n punt te bewys. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R200,00 R150,00

Grootmense se voorbeeld is alles behalwe afgerond (Gr 4-7) (4min+)

Grootmense se voorbeeld is alles behalwe afgerond. Hulle taalgebruik laat kinders se ore tuit. Hulle padgebruik laat jou mond oophang. En hulle selfoongebruik laat ‘n mens verstom. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00
Filters
Sort
display