Grootmense maak gereeld ’n berg van tieners se molshoop. Ouers kerm gedurig dat ons nie genoeg tyd aan huiswerk spandeer nie. Hulle het ‘n probleem met ons taalgebruik. En ouers maak ‘n berg van ons kleredrag en voorkoms. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00