Soek
Beskou as Grid List
Sorteer
Picture of GROEP - Monsters is deel van 'n kind se leefwereld (Gr4-7) (4min+)

GROEP - Monsters is deel van 'n kind se leefwereld (Gr4-7) (4min+)

Monsters is nie net karakters in strokiesprente nie, maar deel van ‘n kind se leefwêreld. Ons kinders van vandag is nie meer bang vir die storieboek- en film-monsters nie. Nee, daar is nou ander gevaarliker monsters wat ons nagmerries gee en ons terrorise
R 455,00 R 290,00
Picture of SPAN - Emosionele intelligensie gee ‘n tiener ‘n voorsprong in die lewe (twee sprekers) (Gr 8-12) (4min+)

SPAN - Emosionele intelligensie gee ‘n tiener ‘n voorsprong in die lewe (twee sprekers) (Gr 8-12) (4min+)

SPAN - Emosionele intelligensie gee ‘n tiener ‘n voorsprong in die lewe (twee sprekers). Tieners met emosionele intellegensie neem beter besluite onder druk. Tieners met emosionele intellegensie het beter menseverhoudinge. En tieners met emosionele intellegensie is in beheer van hul lewens. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00 R 340,00
Picture of SPAN - Skool is nie meer kinderspeletjies nie (3 sprekers) (Gr 4-7) (4min+)

SPAN - Skool is nie meer kinderspeletjies nie (3 sprekers) (Gr 4-7) (4min+)

SPAN - Skool is nie meer kinderspeletjies nie. (3 sprekers) Onderwysers het geen genade nie. Op die sportveld word jy gedryf soos ‘n donkie. En tuiswerk laat die hele gesin op hul agterpote spring. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00 R 290,00

Wat ons kliënte sê...


"Die redenaars finaal was heerlik."


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."


Klik om meer te sien

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

Facebook Link

Filters
Sort
display