Search

Grade 8-12

View as Grid List
Sort by

TWEETALIG-BILINGUAL - ‘n Wet wat wapenbesit verbied is onregverdig en onverantwoordelik / A law that will prohibit the possession of firearms is irrational and irresponsible (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - ‘n Wet wat wapenbesit verbied is onregverdig en onverantwoordelik / A law that will prohibit the possession of firearms is irrational and irresponsible. Dit is ’n mens se konstitusionele reg om jouself te verdedig. Die jagbedryf dra by tot die land se ekonomiese groei. And when citizens are allowed to possess firearms it prevents the government from having all the power and control. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

TWEETALIG-BILINGUAL - Die realiteit verskil hemelsbreed van ons verwagtinge / Reality differs from our expectations (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL: Die realiteit verskil hemelsbreed van ons verwagtinge / Reality differs from our expectations. Vriende hou ‘n vals front voor. Love isn’t moonlight and roses at all. And adult life is challenging. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

TWEETALIG-BILINGUAL - Mense het die reg om ‘n vuurwapen te besit om hulself te verdedig / People have the right to own a firearm to defend themselves (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Mense het die reg om ‘n vuurwapen te besit om hulself te verdedig / People have the right to own a firearm to defend themselves Mense het die reg om ‘n vuurwapen te besit om hulself te verdedig. Wanneer die regering vuurwapens vir selfverdediging verban, is ons uitgelewer aan kriminele. ‘n Mens is nie meer veilig in jou eie huis nie. And people have the right to possess a firearm, because when you leave your Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

TWEETALIG-BILINGUAL - Tieners gee voor om hul vriende te beïndruk / Teens pretend to impress their friends (Gr 8-12) (4min+)

Teens pretend to impress their friends. They show a glorified image on social media. Hulle gee voor hulle is jou beste pel maar agteraf is hulle rugstekers. En hulle sit hul beste voetjie voor in verhoudings om hul ware identiteit weg te steek. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Volg op Facebook - Follow on Facebook

Filters
Sort
display