Search

Grade 4-7

View as Grid List
Sort by

TWEETALIG / BILINGUAL - Plaaskinders het nie soveel fiemies soos stadskinders nie / Farms kids don’t have as many issues as city kids (Gr 4-7) (4min+)

Farm kids don’t have as many issues as city kids. Farm kids don’t have issues when it comes to food. Plaaskinders is nie so gemaklik soos stadskinders nie. En stadskinders wil vermaak word, terwyl plaaskinders die natuur geniet. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG -Ouers moet kinders hulle verskonings spaar / Parents must save children their excuses (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG - Ouers moet kinders hulle verskonings spaar / Parents must save children their excuses. Spaar die verskonings dat julle te besig is om tyd saam met ons te spandeer, For not knowing how to help with our homework, And for why you think we shouldn’t own the latest technology. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG-BILINGUAL - Dit is goed om partykeer anders te wees as die res, en links in plaas van regs te gaan / If nothing goes right go left (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Dit is goed om partykeer anders te wees as die res, en links in plaas van regs te gaan / If nothing goes right go left. Dit is beter om aandag te gee aan jou skoolwerk terwyl al jou vriende kattemaai. Resist peer pressure while others fall for it. And tell the truth while others are lying. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+ / Suitable for grade 4-7. Lenght of the speech: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG-BILINGUAL - Meisieskole is beter as gemengde skole / Girls’ schools are better than mixed schools (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Meisieskole is beter as gemengde skole / Girls’ schools are better than mixed schools. Meisies ontwikkel vinniger as seuns. Hulle vaar akademies beter as seuns. And girls are more driven, goal orientated and conscientious. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG-BILINGUAL - Tieners sal hard probeer om die reëls te buig / Teens will always try to bend the rules (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Tieners sal hard probeer om die reëls te buig / Teens will always try to bend the rules. Hulle sal gedurig pruttel oor inkomtyd. They will argue about the duration of study time. And they will always be dissatisfied with rules concerning their dress code. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+ / Suitable for grade 4-7. Lenght of the speech: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG-BILINGUAL- Plaasjapies verruil beslis nie hul plaashoed vir ’n stadspet nie / Country bumpkins definitely wouldn’t trade their farm-hat for a city-cap (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Plaasjapies verruil beslis nie hul plaashoed vir ’n stadspet nie / Country bumpkins definitely wouldn’t trade their farm-hat for a city-cap. They prefer a safari-hat instead of a party-hat, They prefer a nature-hat to a social media-hat. En hulle verkies die gesins-hoed bo die stad se Schumacher-hoed. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+ / Suitable for grade 4-7. Lenght of the speech: 4min+
R 425.00 R 375.00

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display