‘n Digitale leefwyse het ‘n positiewe impak op ons lewens. Skool is baie meer opwindend wanneer digitale hulpmiddels gebruik word. Digitale apparate maak dat ons veiliger voel. En digitale werkswyses dra by tot werk-familie balans. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Flitslig help ‘n kind om die pad van die lewe met selfvertroue te stap. ‘n Positiewe gesindheid verdryf die donker kant van die lewe. Dankbaarheid laat die lig skyn op wat jy het en vergeet van dit wat jy nie het nie. En jou waardes flitslig dui die regte pad aan. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Kind kry nie applous as hy langs die kantlyn staan en nie probeer nie. Op die sportveld moet jy uithaal en wys om applous te ontvang. In die klas moet jy oplet en presteer om applous te verdien, En tussen jou huismense moet jy jou lyf fluks hou om applous te kry. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Kind se kompas help hom om die regte rigting te kies. Verskillende mense beïnvloed jou kompas rigting. Jou kompas wys jou waarheen jy op pad is. En jou kompas lei jou op paaie waar jy ‘n spoor los. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Kind se posisie in die gesin bepaal sy kompas rigting. Oudste kinders se kompas wys noord, want hulle is verantwoordelik en pligsgetrou. Middel kinders se kompas draai in die rondte, want hulle voel afgeskeep. En die jongste kinders draai die kompas naald in hul guns, want hulle is bedorwe brokkies. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Kompas wys rigting op ‘n mens lewenspad. Jou morele kompas help jou om te onderskei tussen reg en verkeerd. Jou gesindheid kompas help jou om koers te hou tydens moeilike tye. En jou rolmodel kompas help jou om die regte mense se voorbeeld te volg. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Liefde vir sport maak van ons gelukkiger mense. Sport hou ons gesond Sport leer ons belangrike lewensvaardig-hede. En sport bied die geleentheid vir gesellige kuiertyd. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Mens hoef nie fisies te reis om die wêreld te beleef nie. Tegnologie maak dit moontlik om die wêreld vol te reis. TV programme en films neem ‘n mens op reis na die realiteit van die lewe. En boeke laat ‘n mens op verbeeldings reise gaan. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Mens moet seker maak jy kies die regte reisgenote. Impulsiewe mense kan jou reisplanne omver gooi. Mense wat op ‘n slakkepas toer hou jou terug. En kerm derms maak die reis onaan-genaam. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
‘n Mens wen die wedren van die lewe deur die pad reëls te gehoorsaam. Jou voertuig moet padwaardig wees. Dit moet gereeld gediens word. En jy moet by die spoedgrens hou. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar. Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."
"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."
"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."