TWEETALIG-Kinders word gesnoep-Kids feel restricted. Hulle mag nie snoepgoed eet nie, want dit is ongesond. Hulle word gesnoep met speeltyd want hul programme is te vol. Parents are too busy to pay attention to their children’s needs.
"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar. Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."
"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."
"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."