Search

Grade 1 - 3

View as Grid List
Sort by

Agter tralies kwyn die wonder van diere (Gr 1-3) (4min+)

Agter tralies kwyn die wonder van diere, Sirkus diere word ingehok en mishandel. Dieretuin diere se wonder kwyn want hulle is uit hul natuurlike habitat. En wilde diere moet nie as troetel-diere aangehou word nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

As jy dit kan droom, kan jy dit doen (Gr 1-3) (4min+)

As jy dit kan droom, kan jy dit doen. Wanneer jy die waagmoed het om jou drome na te jaag, behaal jy sukses. Wanneer jy hard werk sal jou drome waar word. Wanneer jy positief bly ten spyte van mislukkings sal jy suksesvol wees. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Braai is in ons bloed (Gr 1-3) (4min+)

Braai is in ons bloed. Om die braaivleisvuur is mans die baas. Hoor en sien kan vergaan want die vroumense is ‘af’’. En braai gee ons kinders kans om te ontsnap van die rotteresies. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Daar is nie ‘n ding soos ‘n droomkind nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Daar is nie ‘n ding soos ‘n droomkind nie. Ons is kinders – ons mag kattekwaad doen. Laat ons toe om te speel en te raas. En moet ons nie groot wens nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Die mens is besig om ons wonderlike natuur te vernietig (Gr 1-3) (4min+)

Die mens is besig om ons wonderlike natuur te vernietig. Aardverwarming word veroorsaak deur die mens se koolstof voetspoor. Brandstigting vernietig ons natuurlike plantegroei. En rommelstrooiing vernietig die natuurlike habitat van diere. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Die mier is sterker as die tier (Gr 1-3) (3-3.5min)

Die mier is sterker as die tier. Miere vind krag in spanwerk. Hulle breinkrag is sterk. En hulle het ‘n sterk deursettingsvermoë wat stof in die tier se oë skop. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Die onverantwoordelike gebruik van water-druppeltjies gaan die krane laat opdroog (Gr 1-3) (3-3.5min)

Die onverantwoordelike gebruik van water-druppeltjies gaan die krane laat opdroog. Net lui lummels laat die krane drup. Waterwolwe gebruik nie gryswater nie. En onverantwoordelike tuiniers plant uitheemse plante. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

Die virus moet sy ry kry, sodat ons ons ry kan kry (Gr 1-3) (4min+)

Die virus moet sy ry kry, sodat ons ons ry kan kry. Reis beteken vakansie en familietyd. Reis help jou om lande en kulture te leer ken. En die inperking het verhoed dat ons reis na familie en vriende.Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Dierestories maak ons kinderwêreld ryk (Gr 1-3) (4min+)

Dierestories maak ons kinderwêreld ryk. Stories oor diere wat praat, maak dat ons ons verbeelding gebruik, Stories oor dinosourusse leer ons van oerdiere, En stories oor diere wat helde is, maak ons kinderharte bly. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 370.00 R 320.00

Dis ‘n fees om ‘n danser te wees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Dis ‘n fees om ‘n danser te wees, Want dit maak jou fiks en gesond. Deur te dans maak jy goeie maatjies. En dans laat die donderwolke wegrol. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 370.00 R 320.00

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display