TWEETALIG - Die rotteresies laat ‘n mens brul / The rat-race makes you suffer. Dit maak dat ons nie tyd het om stil te staan en te ontspan nie. Parents neglect their children. And the rat-race causes conflict.
TWEETALIG - Dinge waarsonder ek nie kan leef / Things I cannot live without. Boeke en stories is my kos. My selfoon is ook iets waarsonder ek nie kan lewe nie. Then there are my friends. And last but definitely not least - there is my family.
Elkeen van ons is die outeur van ons eie lewens. / We are the authors of our own lives. Ons vriende en familie is die karakters wat ons lewe verryk. Die keuses wat ons maak, beïnvloed hoe die storie uitdraai. When you write your life story with a positive
Kinders moet nog in Afrikaans skoolgaan. / We should keep Afrikaans in schools. Afrikaans gaan hads aan hand met tradisies en kultuur. Ons leef in ‘n tweetalige wêreld. It is a fact that children learn best in their home language.
TWEETALIG - My drome / My Dreams. My droom is om aan 'n wêreldkompetisie vir pyl-en-boog-skiet deel te neem. Nog 'n droom van my is om die tartanbaan van 'n Olimpiese stadion onder my spykerskoene te voel. Another dream is to inspire people to conserve na
TWEETALIG: Koshuisbrakke verstaan die waarde van ons ouerhuise / Residence kids understand the value of family. Dit is die dril-samajoor se dissipline wat ons voorberei vir die lewe. Ons fondasie word sterk gebou op waardes wat ons by die huis leer. Famil
Grootword is nie vir sissies nie. Grootmense weet nie wat hulle van kinders wil hê nie. Kids these days have very busy schedules. And the older you get, the more people expect from you.
Kids must take up arms against rhino poaching. They must speak their minds about the evils of poaching, Kinders moet betrokke raak by fondsinsamelings om renosterstropery te bekamp.
Kinders kan op hul eie voete staan sonder dat ouers hul hande vashou / Children can stand on their own two feet without parents holding their hands. That will teach them responsibility, To be independent, And to make their own choices and suffer the conse
"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar. Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."
"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."
"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."