Goeie maniere is goud werd. Kinders met goeie maniere is gewild onder hul maats. Kinders met goeie maniere word grootmense se witbroodjies. En goeie maniere wys dat jy respek het vir ander. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 290,00
R 240,00