Glyende vingers op selfone wurg verhoudings. Vingers wat vasgeplak is aan selfone slurp jou tyd vir verhoudings op. Vingers wat vasgekluister is aan selfone, tas kinders se sintuie aan en dit benadeel hul verhoudings. En tikkende vingers op selfone maak kinders a-sosiaal. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 340,00
R 290,00