Giere en geite sal jy definitief op ‘n tiener se agenda kry. Tieners raak rebels wanneer ouers aanvaarding op hulle agenda skrap. Tieners het ‘n lisensie om as drama queen op te tree. En tieners gebruik hulle giere en geite om uitdrukking te gee aan hul gevoelens. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00