Gelukkig loop die pad na boeke-kennis nie net deur boeke nie. Die pad na goeie punte loop eers by die yskas langs. Die pad na ‘n skitterende rapport loop deur droomland. En die pad na akademiese prestasie loop oor die sportveld. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00