Foto’s laat ons besin oor die lewe. Foto’s dwing ons om stil te staan en kosbare oomblikke te beleef. Foto’s help ons om dankbaar te wees vir wat ons het. En foto’s spreek boekdele oor ‘n mens se houding in die lewe. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00