Familie is soos kougom, hulle sit alewig vas. Ouers is taai en sit in tieners se hare vas. Broers en susters plak vas waar jy hulle nie wil hê nie. En oumas en oupas sit in die verlede vas. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00