Emansipasie is op vroumense se agenda. Vrouens hunker na ‘n hoër roeping as voorskoot-tannie en kinderoppasser. Hulle staan nie ‘n tree terug vir hul manlike eweknie in die werksituasie nie. En vrouens het ‘n stem gekry. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00