Druppeltjies sweet perel op ouers se voorkoppe wanneer kinders eiewys is. Kinders sit hul voet neer as dit by koskeuses kom. Hulle weet beter as ouers wanneer dit by huiswerk kom. En hulle is alwetend wanneer dit by maats kom. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 290,00
R 240,00