Soek

Dit voel vir kinders of tyd vlieg en hulle nie die lewe regtig kan geniet nie (Gr 4-7) (4min+)

Dit voel vir kinders of tyd vlieg en hulle nie die lewe regtig kan geniet nie. Kinders voel hulle word oorlaai met skoolwerk en dit maak dat hulle nie meer tyd het vir ontspanning nie. Kinders voel daar is soveel druk op sportgebied dat hulle nie tyd het om sommer net vir genot aan sport deel te neem nie. En kinders voel hulle ouers verwag van hulle om klein grootmensies te wees en daarom is daar nie tyd vir kindwees nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3034
R 455.00
R 405.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display