Dit maak sin dat kleure aan ons emosies gekoppel word. Baie kinders word groen van jaloesie as hul maats hul uitstof. Dit is natuurlik dat kinders rooi van woede word wanneer die boelies hul treiter. En elke kind op hierdie planeet beleef soms ‘n blou Maandag gevoel. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 395.00
R 345.00