Dit is normaal dat ‘n mens se visie verander tydens verskillende stadiums van jou lewe. Wanneer ‘n mens ‘n kind is, is jou visie gebou op drome. Wanneer jy ‘n tiener is, word jy gedwing om jou visie beroepgerig te maak. En wanneer jy ‘n grootmens is, verander jou visie om te fokus op die res van jou lewe. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00