Dit is nie nodig om hope van ʼn goeie ding te hê om gelukkig te wees nie. Dit is nie nodig om hope vriende te hê om gelukkig te wees nie, ʼn Hoop geld gaan jou nie geluk bring nie, En jy het nie hope talent nodig om geluk te vind nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00