Dit is moeilik vir ouers om te verstaan dat tieners alternatiewe smake het. Ons voorkoms laat ouers hul koppe skud. Ons musiek is volgens hulle net ‘n doef-doef lawaai. En ons sosiale media gebruik maak hulle senuweeagtig. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00