Dit is moeilik om mense te hanteer wat in ‘n kits van bui verander. Mense wat in ‘n kits hul humeur verloor, raak onaangenaam. Mense wat in ‘n kits jou ‘n koue skouer gee, maak ‘n mens ongelukkig. En mense wat in ‘n kits die heuningkwas gebruik, is onbetroubaar. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00