Dit is belangrik om ritme in mens se lewe te hê. Die ritme van video speletjies leer ons vaardighede. Die ritme van sport hou ons gesond. En die ritme van humor breek die spanning. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00