Dit is belangrik dat kinders hul oë op die sterre hou, maar hul voete op die grond. Sulke kinders is nie arrogant nie. Hulle trap nie op ander om bo uit te kom nie. En hulle kla nie met die wit brood onder die arm nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00