Dissipline moet kinders bemagtig en nie onderdruk nie. Ouers moet die klein boompies buig maar nie breek nie. Hulle moet nie hul dissipline taak op die skool afskuif nie. En hulle moet positiewe motivering eerder as straf gebruik. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00