Search

Dis ‘n fees om by die skool te wees (Gr 1-3) (4min+)

Dis ‘n fees om by die skool te wees, Want ‘n skool-juffrou is nie so kwaai soos ‘n Mamma-juffrou nie. Om jou maats by die skool te kies is ‘n fees, want by die huis moet jy tevrede wees met jou gesin. By die skool is dit ‘n fees om ‘n beloning te kry as jy opruim, by die huis is dit ‘n plig. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3139
R 395.00
R 345.00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"

Hier is 'n GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"
R 0.00

Kinders wonder hoekom hulle nog huiswerk moet kry (Gr 1-3) (4min+)

Kinders wonder hoekom hulle nog huiswerk moet kry. Ons kinders wonder waarom ons oorval word met hope huiswerk. Dis geen wonder dat kinders hul huiswerk gou-gou wil aframmel nie. En kinders wonder waarom hulle nie maar die huiswerk by die skool kan doen nie. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00 R 345.00

Kinders is superhelde–ons wonder nie daaroor nie, ons weet (Gr 1-3) (3-3.5min)

Kinders is superhelde – ons wonder nie daaroor nie, ons weet! Superheld kinders wonder nie as dit by verbeelding kom nie. Hulle wonder nie wat om te speel nie, En hulle wonder nie of hulle ander moet help nie, hulle doen net. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 395.00 R 345.00

Kinders kan enige iets doen as hulle hul verbeel hul is ‘n karakter uit ‘n storie (Gr 1-3) (4min+)

Kinders kan enige iets doen as hulle hul verbeel hul is ‘n karakter uit ‘n storie. Hulle sal braaf wees en vir geen monster onder die bed skrik nie. Hulle sal hul superheld mantels aantrek en altyd ander maats help. Hulle sal hul emosies beheer en tot 10 tel as hul kwaad word. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00 R 345.00
Filters
Sort
display