Search

Die wonder van goeie maniere maak vir ons deure oop (Gr 4-7) (4min+)

Vandag wil ek u oortuig dat die wonder van goeie maniere vir ons deure oop maak. By die huis vermeerder goeie maniere ons voorregte. By die skool verseker goeie maniere dat jy die onderwyser se witbroodjie word. En in die samelewing maak goeie maniere dat jy met respek behandel word. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3161
R250,00
R200,00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Kinders wat verkeerd optree se name word met skewe letters geskryf (Gr 4-7) (4min+)

Kinders wat verkeerd optree se name word met skewe letters geskryf. Hulle is oneerlik. Hulle toon geen respek vir mense nie. En hulle versuim hul plig. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00

As disrespek by die voordeur instap, stap liefde by die agterdeur uit (Gr 8-12) (4min+)

As disrespek by die voordeur instap, stap liefde by die agterdeur uit. Liefde verdwyn wanneer mense nie respek toon wanneer hulle met mekaar praat nie. Liefde verdwyn wanneer mense van mekaar skinder En liefde verdwyn wanneer mense mekaar ignoreer. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00

Kinders moet van kleins af leer om respek te betoon (Gr 1-3) (4min+)

Kinders moet van kleins af leer om respek te betoon. In die natuur moet jy die reëls volg. Op die sportveld moet jy ander in ag neem. En jy moet oumense help. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R200,00 R150,00

Dissipline moet kinders bemagtig en nie onderdruk nie (Gr 8-12) (4min+)

Dissipline moet kinders bemagtig en nie onderdruk nie. Volwassenes moet luister na kinders se opinies en nie net reëls afdwing nie. Passiewe klasonderrig lei tot dissipline probleme, terwyl aktiewe deelname leerders bemagtig. Wanneer die waarde van respek toegepas word, sal dissipline reëls vanself nagekom word en nie afgedwing hoef te word nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00 R250,00
Filters
Sort
display