Die wedren van die lewe is ‘n hindernis baan. Jy moet uitswaai vir die skerp klippe van kritiek. Jy moet die op-en-af heuwels van negatief en positief kan hanteer. En jy moet deur die modderpoele van druk kan ploeg. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00