Die waarheid maak seer, maar om dit weg te steek kan erger nagevolge hê. Tieners moet vir ouers die waarheid vertel wanneer hulle nie kop bo water hou nie. Die waarheid moet uit wanneer vriende ʼn gevaar is vir hulself of ander. En ouers moet eerder eerlik wees oor hulle probleme as om dit onder die mat te vee. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00
R 430.00