Die waarheid is dat wie nie waag om buite die lyne van die lewe in te kleur nie, wen nie. As jy nie waag nie, gaan jy nie sukses behaal nie. As jy nie waag om jou lugkastele met regte stene te bou nie, gaan jy nie die lewe van jou keuse hê nie. As jy nie waag om jou eie identiteit te ontdek nie, gaan jy vir altyd ‘n niks en ‘n niemand wees nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00