Soek

Die uurglas vir dissipline het leeg geloop (Gr 4-7) (4min+)

Die uurglas vir dissipline het leeg geloop. In die skool is daar nie ‘n sandkorrel se dissipline in die uurglas oor nie. Dissipline in ons huise se uurglas is lankal in die asblik. En op die sportveld het die dissipline-uurglas se sand in die sandput verdwyn. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2451
R 340,00
R 290,00
decrease increase

Die uurglas vir dissipline het leeg geloop. In die skool is daar nie ‘n sandkorrel se dissipline in die uurglas oor nie. Dissipline in ons huise se uurglas is lankal in die asblik. En op die sportveld het die dissipline-uurglas se sand in die sandput verdwyn. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Die uurglas vir dissipline het leeg geloop. In die skool is daar nie ‘n sandkorrel se dissipline in die uurglas oor nie. Dissipline in ons huise se uurglas is lankal in die asblik. En op die sportveld het die dissipline-uurglas se sand in die sandput verdwyn. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display