Die uurglas se sand loop te vinnig uit vir jou om jou eie grootse vyand te wees. Jy mors die sand in jou uurglas wanneer jy jouself kritiseer. Dis ʼn mors van jou lewenssand wanneer jy aan ʼn wrok vashou. En jy gaan niks verander deur oor die toekoms te bekommer nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00