Die soort wedren waaraan jy deelneem in die lewe weerspieël jou beginsels. Die wat aan die Grand Prix deelneem is status bewus. Die wat aan die Tour de France deelneem beskou fisiese inspanning as belangrik. En die wat aan ‘n kaskarwedren deelneem hou van pret. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00