Die seine wat ouers uitstuur is verwarrend. Hulle wys vinger en sê jy moet grootword, maar dat jy te groot is vir jou skoene. Hulle sê jy mag jou emosies wys, maar lig hul wenkbroue as jy kwaad word. En hulle beweer dat dit belangrik is om vriende te hê, maar frons en keur jou vriende voor die voet af. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00