Die rotteresies laat ons ritme uit tyd raak. Die skool ritme is so wild dat niemand kan by hou nie. Ontspanning het skaars ‘n ritme, want daar is nie tyd vir afskakel nie. En verhoudings se ritme raak uit tyd omdat die rotteresies se pas te vinnig is. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00