Soek

Die reg op rus (Gr 8-12) (4min+)

Volgens my mening het skoliere – net soos werknemers – die REG op RUS. My 1e argument handel oor die impak van rus op leerders en hoe dit help om ekonomiese ontwikkeling te bevorder. My 2de argument handel oor die doel van skool en die doel van die Wet op Rus en hoe die wet optimale ekonomiese ontwikkeling sal verseker. My 3de argument handel oor die rede hoekom leerders skool verlaat, want dit beperk hul werksmoontlikhede en het ‘n negatiewe invloed op die ekonomie. My 4de argument handel daaroor dat die arbeidsmark optimale produksie vereis om ekonomiese groei te bevorder. My laaste argument handel oor die feit dat die reg op rus te doen het met maatskaplike geregtigheid en die direkte gevolg daarvan is ekonomiese vooruitgang. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3189
R 515.00
R 465.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display