Die paradoks vryheid is slawerny laat ‘n mens besef dat vryheid net ‘n illusie is. Om vry te kan wees, moet jy wette, reëls en regulasies van skool en land onderhou. Om finansiële vryheid te kan hê, word jy ‘n slaaf deur hard te werk. En mense dink hulle het vryheid van keuses, maar jy is eintlik ‘n slaaf omdat jy beïnvloed word. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00