Die paradoks van die rotteresies is dat hoe vinniger jy hardloop, hoe stadiger vorder jy. Hoe vinniger jy jou werk aframmel, hoe meer foute maak jy. Hoe vinniger jy oor die sport hekkies spring, hoe meer stamp jy om. En hoe vinniger jy doen sonder om te dink, hoe harder slaan jy jou naam met ‘n plank. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00